Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:18 Die Boodskap (DB)

Koning Josafat het met sy gesig na die grond toe neergekniel. Al die mense van Juda en Jerusalem het sy voorbeeld gevolg en die Here begin aanbid.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:18 in konteks