Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:17 Die Boodskap (DB)

Julle sal nie eens hoef te veg nie! Neem net julle posisies in, dan sal julle kan sien hoe die Here die geveg vir julle wen. Inwoners van Juda en Jerusalem, die Here is aan julle kant. Moenie bang of skrikkerig wees nie. Gaan môre uit en gaan kyk self hoe die Here julle help.’”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:17 in konteks