Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:3 Die Boodskap (DB)

Agab vra toe vir Josafat: “Sal jy saam met my teen Ramot in Gilead gaan oorlog maak?”Josafat het gesê: “Maar natuurlik! Ons is mos familie. My soldate is tot jou beskikking.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:3 in konteks