Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 17:16 Die Boodskap (DB)

Die volgende offisier was Amasja, Sikri se seun, wat vrywillig vir die Here se diens aangemeld het. Hy het 200 000 soldate onder sy bevel gehad.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 17

Kyk 2 Kronieke 17:16 in konteks