Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 17:13-18 Die Boodskap (DB)

13. waar hy groot voorrade gestoor het.Josafat het ’n leër van uitgesoekte soldate in Jerusalem gehad.

14. Hulle is volgens hulle families georganiseer. Uit Juda was daar 300 000 soldate.Hulle was in eenhede van 1 000 elk, almal onder bevel van Adna.

15. Onder hom was Joganan, met 280 000 soldate onder sy bevel.

16. Die volgende offisier was Amasja, Sikri se seun, wat vrywillig vir die Here se diens aangemeld het. Hy het 200 000 soldate onder sy bevel gehad.

17. Uit Benjamin was daar 200 000 soldate wat almal met pyle en boë en met skilde uitgerus was. Hulle bevelvoerder was die legendariese Eliada.

18. Onder hom was Josabad, met 180 000 soldate onder sy bevel.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 17