Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 17:11 Die Boodskap (DB)

Party Filistyne het vir Josafat geskenke en ’n klomp silwer gebring. Daar was selfs Arabiere wat vir hom ’n groot klomp kleinvee gebring het: 7 700 skaapramme en 7 700 bokramme.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 17

Kyk 2 Kronieke 17:11 in konteks