Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 17:10 Die Boodskap (DB)

Al die volke rondom Juda het verskriklik bang geword vir die Here. Niemand het daaraan gedink om teen Juda oorlog te maak nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 17

Kyk 2 Kronieke 17:10 in konteks