Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 16:7 Die Boodskap (DB)

In dié tyd het Hanani, die siener, met koning Asa gaan praat en vir hom gesê: “U het nou op die koning van Aram vertrou om u te help, in plaas daarvan om op die Here, u God, te vertrou. Daarom het u ’n kans om die leër van Aram te verslaan deur u vingers laat glip.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 16

Kyk 2 Kronieke 16:7 in konteks