Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 16:14 Die Boodskap (DB)

Hy is toe in die graf begrawe wat hy vir homself in die Dawidstad laat uitkap het. Die bed waarop sy liggaam uitgelê is, was gegeur met speserye en geurige olies. By die begrafnis het hulle ’n baie groot vuur aangesteek om die laaste eer aan hom te bewys.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 16

Kyk 2 Kronieke 16:14 in konteks