Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 16:12 Die Boodskap (DB)

In sy 39ste regeringsjaar het Asa ’n ernstige voetsiekte gekry. Selfs toe dit later sy lewe in gevaar gestel het, het hy steeds nie die Here nie, maar sy dokters vertrou om hom gesond te maak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 16

Kyk 2 Kronieke 16:12 in konteks