Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 15:15 Die Boodskap (DB)

Al die mense van Juda was bly oor die belofte wat hulle gemaak het, want hulle het dit regtig bedoel. Hulle wou graag doen wat die Here van hulle verwag het en die Here het hulle gehelp. Hy het toe vir hulle vrede met al die volke rondom hulle gegee.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 15

Kyk 2 Kronieke 15:15 in konteks