Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 12:5 Die Boodskap (DB)

Semaja, die profeet, het Rehabeam en die leiers van Juda gaan opsoek. Hulle was in Jerusalem bymekaar om te besluit hoe hulle op Sisak se aanval moes reageer. Semaja het vir hulle gesê: “Hier is die Here se boodskap vir julle: ‘Julle het My in die steek gelaat; daarom laat Ek julle nou met Sisak se aanval in die steek.’”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 12

Kyk 2 Kronieke 12:5 in konteks