Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 12:13 Die Boodskap (DB)

Rehabeam het sy posisie in Juda versterk en aanhou regeer. Hy was 41 toe hy koning geword het en hy het sewentien jaar lank in Jerusalem regeer. Dit is die stad wat die Here onder al die stamme van Israel uitgekies het as die plek waar Hy vereer wou word. Rehabeam se ma was Naäma, ’n Ammonitiese vrou.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 12

Kyk 2 Kronieke 12:13 in konteks