Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 12:12 Die Boodskap (DB)

Omdat Rehabeam jammer was oor sy sonde, het die Here hom vergewe en nie vir hom kwaad gebly nie. Die Here het hom nie totaal vernietig nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 12

Kyk 2 Kronieke 12:12 in konteks