Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 11:16 Die Boodskap (DB)

Al die mense uit die noordelike stamme van Israel wat graag die Here, die God van Israel, wou dien, het die priesters en Leviete Jerusalem toe gevolg. Daar kon hulle aan die Here, die God van hulle voorouers, offers bring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 11

Kyk 2 Kronieke 11:16 in konteks