Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 10:16 Die Boodskap (DB)

Toe die hele Israel besef dat die koning hulle versoek verwerp het, het hulle hom toegesnou: “Dawid is niks van ons nie! Ons het geen saak met Isai se seun nie! Laat ons almal teruggaan huis toe, Israel! Kyk nou maar na jou eie huis, Dawid!”Hulle is toe almal terug huis toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 10

Kyk 2 Kronieke 10:16 in konteks