Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 10:15 Die Boodskap (DB)

Die koning het glad nie geluister na die mense se versoek nie. Dit was soos God beplan het. So het die profesie van die Here waar geword wat die profeet Agija van Silo teenoor Jerobeam uitgespreek het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 10

Kyk 2 Kronieke 10:15 in konteks