Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:15 Die Boodskap (DB)

Koning Joram self is egter in die gevegte gewond en moes na Jisreël teruggaan om te herstel. Jehu het gesê: “As julle my steun, sorg dan dat niemand hier uit Ramot vlug om die nuus van wat ons doen in Jisreël te gaan vertel nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:15 in konteks