Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:14 Die Boodskap (DB)

Jehu het toe planne begin beraam om Joram se bewind omver te werp. Joram se magte was by Ramot in Gilead saamgetrek om die stad teen ’n aanval van die Arameërs te beskerm.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:14 in konteks