Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:6 Die Boodskap (DB)

“Is dit waar?” het die koning haar gevra. Sy het alles bevestig. Die koning het ’n amptenaar van die paleis saam met haar gestuur. Hy het vir die amptenaar gesê: “Sorg dat sy alles kry wat aan haar behoort. Sorg verder ook dat sy die waarde ontvang van die oeste wat op haar lande ingesamel is van die tyd wat sy weg was.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:6 in konteks