Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:5 Die Boodskap (DB)

Terwyl Gehasi besig was om te vertel van die keer toe Elisa die seun lewendig gemaak het, kom die vrou net daar aan om met die koning te praat oor haar huis en haar grond.“Kyk, U Majesteit!” het Gehasi uitgeroep. “Dít is die vrou en haar seun wat deur Elisa lewendig gemaak is!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:5 in konteks