Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:15 Die Boodskap (DB)

Hulle is toe daar weg en het die spoor van die Aramese leër gevolg tot by die Jordaanrivier. Die pad waarlangs hulle gevlug het, was besaai met klere en goed wat die Aramese soldate neergegooi het om vinniger te kan vlug. Die verkenners het teruggekom en vir die koning vertel wat hulle gesien het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:15 in konteks