Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:13 Die Boodskap (DB)

Een van die offisiere het gevra: “Moet ons nie tog maar verkenners uitstuur om te gaan kyk wat gebeur het nie? Laat hulle vyf van die perde wat oor is, vat en gaan kyk. As hulle iets oorkom, is dit nie veel erger as wanneer hulle hier bly en saam met ons doodgaan nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:13 in konteks