Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:12 Die Boodskap (DB)

Toe die koning die nuus kry, het hy in die middel van die nag opgestaan. Hy het vir sy offisiere gesê: “Laat ek julle vertel wat die Arameërs se plan is. Hulle weet tog dat ons hier in die stad van die honger vergaan. Nou het hulle hulle kamp ontruim en in die veld gaan wegkruip. Hulle probeer ons uit die stad uitlok om ons gevange te neem en die stad dan in te neem.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:12 in konteks