Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:8 Die Boodskap (DB)

Die Arameërs was in ’n oorlog met Israel gewikkel. Dit het telkens gebeur dat die Aramese koning met sy bevelvoerders vergader het en dat hulle besluit het om op ’n sekere plek aan te val.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:8 in konteks