Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:25 Die Boodskap (DB)

’n Verskriklike hongersnood het geleidelik as gevolg van die beleg ontstaan. Dit was só erg dat ’n donkiekop later byna ’n kilogram silwer en ’n skeppie duiwemis meer as 50 gram silwer gekos het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:25 in konteks