Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:23 Die Boodskap (DB)

Die koning het toe vir hulle ’n groot ete voorberei. Toe die Aramese soldate klaar geëet het, het hy hulle na hulle koning toe laat teruggaan. Daarna het die Aramese bendes opgehou om rooftogte op Israelitiese grondgebied uit te voer.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:23 in konteks