Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:12 Die Boodskap (DB)

Is die Abanarivier en die Parparrivier van Damaskus nie in elk geval beter as al Israel se riviere saam nie? Waarom kan ek my nie dáár gaan was om gesond te word nie?” Hy is toe woedend daar weg.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:12 in konteks