Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:11 Die Boodskap (DB)

Naäman het hom bloedig vir Elisa vererg. Hy het weggegaan en gesê: “Ek het gedink dat hy ten minste na my toe sou uitkom en dat hy die Here sy God se Naam sou aanroep. Ek het gedink dat hy dan sy hand oor die seerplekke sou beweeg sodat die vel gesond kan word.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:11 in konteks