Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:1 Die Boodskap (DB)

Naäman was die bevelvoerder van die Aramese leër. Hy was ’n dapper soldaat en gewild by die koning van Aram omdat die Here onder sy leiding vir die Arameërs groot oorwinnings gegee het. Naäman het egter ’n aansteeklike velsiekte gehad.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:1 in konteks