Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:39 Die Boodskap (DB)

Een van die manne het uitgegaan veld toe om te help kruie pluk vir die bredie. Hy het op ’n wilde rankplant met vrugte afgekom en ’n klomp daarvan gepluk. Hy het die vrugte in die bredie ingesny sonder dat hy geweet het wat dit was.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:39 in konteks