Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:38 Die Boodskap (DB)

Elisa is toe terug Gilgal toe. Daar was in dié tyd ’n hongersnood in daardie omgewing. Die dorp se profetegroep het by Elisa vergader. Hy het vir Gehasi gesê: “Sit ’n groot pot op die vuur en maak ’n bredie vir ons om te eet.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:38 in konteks