Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:21 Die Boodskap (DB)

Die Moabiete het intussen gehoor dat die konings van Israel, Juda en Edom op pad was om teen hulle te veg. Hulle het elke weerbare man, jonk en oud, opgeroep en hulle na die front toe gestuur.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:21 in konteks