Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:2 Die Boodskap (DB)

Die Here was nie tevrede met die manier waarop hy regeer het nie, maar hy was ten minste nie so erg soos sy ouers, Agab en Isebel, nie. Hy het darem die gedenksteen wat Agab vir die afgod Baäl opgerig het, laat wegneem.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:2 in konteks