Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:1 Die Boodskap (DB)

Israel se nuwe koning was Joram, nog ’n seun van Agab. Hy het koning geword toe Josafat van Juda al agtien jaar lank koning was. Joram het vir twaalf jaar in Samaria regeer.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:1 in konteks