Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 25:8 Die Boodskap (DB)

Nebusaradan, een van Nebukadnesar se offisiere en vertrouelinge, is gestuur om Jerusalem te gaan vernietig. Dit was op die sewende dag van die vyfde maand in die negentiende jaar wat Nebukadnesar regeer het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 25

Kyk 2 Konings 25:8 in konteks