Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 25:19 Die Boodskap (DB)

In die stad het hy ook die offisier gevang wat in bevel van die soldate was, saam met vyf vriende van die koning en die hoof van die leër se sekretaris wat soldate moes oproep, asook ’n verdere 60 burgers.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 25

Kyk 2 Konings 25:19 in konteks