Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 25:13 Die Boodskap (DB)

Die soldate het al die brons in die tempel bymekaargemaak. Hulle het die bronspilare, die bronswaterkarretjies en groot bronswaterbak opgebreek en die metaal Babel toe gevat.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 25

Kyk 2 Konings 25:13 in konteks