Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 25:1 Die Boodskap (DB)

Dit was in die negende jaar wat Sedekia regeer het. Op die tiende dag van die tiende maand het Nebukadnesar met sy hele leër by Jerusalem opgedaag en die stad omsingel. Die inwoners is van die buitewêreld afgesny.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 25

Kyk 2 Konings 25:1 in konteks