Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 24:2 Die Boodskap (DB)

Toe het die Here bendes Babiloniërs, Arameërs, Moabiete en Ammoniete gestuur om Jojakim aan te val. Hy het hulle gestuur om Juda te vernietig, presies volgens die waarskuwings wat Hy deur die profete gestuur het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 24

Kyk 2 Konings 24:2 in konteks