Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 24:13 Die Boodskap (DB)

Net soos die Here vroeër gesê het, het die koning van Babel Jerusalem beroof. Hy het al die skatte in die tempel en die paleis bymekaargemaak. Hy het ook die goud afgehaal van die voorwerpe wat koning Salomo jare tevore reeds vir die tempel laat maak het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 24

Kyk 2 Konings 24:13 in konteks