Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:8 Die Boodskap (DB)

Hy het al die priesters wat in die stede van Juda vir die Here gewerk het, na Jerusalem toe laat kom. Hy het die heilige plekke waar hulle gewerk het, van Geba af tot by Berseba, tot niet gemaak, asook die heilige plekke by Josua se poort. (Josua was die offisier in bevel van Jerusalem, en sy plek was net links van die stadspoort.)

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:8 in konteks