Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:7 Die Boodskap (DB)

Hy het die huise op die tempelterrein laat afbreek wat aan die heilige prostitute behoort het. Dit is waar die vroue materiaal geweef het wat vir die verering van Asjera gebruik is.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:7 in konteks