Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:30 Die Boodskap (DB)

Josia se lyfwagte het sy lyk op ’n strydwa gesit en hom teruggevat Jerusalem toe. Daar is hy in sy graf begrawe en die mense van die land het sy seun Joahas in sy plek koning gemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:30 in konteks