Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:29 Die Boodskap (DB)

Terwyl Josia koning was, het farao Neko, die koning van Egipte, na die Eufraatrivier toe gegaan om die koning van Assirië te gaan help. Josia wou dit keer en het met sy leër teen die farao gaan veg. Hulle het mekaar by Megiddo ontmoet, maar Neko het Josia doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:29 in konteks