Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:25 Die Boodskap (DB)

Daar was in die hele geskiedenis nie nog ’n koning soos Josia nie. Daar was nie een wat hom só heelhartig en met al sy krag daaraan gewy het om alles te doen wat die Here volgens die wet van Moses van hom verwag het nie. Daar was ook ná hom nie weer so ’n koning soos hy nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:25 in konteks