Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:24 Die Boodskap (DB)

By alles wat hy reeds gedoen het, het Josia ook nog ontslae geraak van alle mense wat geeste oproep en waarsêery beoefen het, asook van alle huisgode en elke ander manier waarop afgode in Juda of in Jerusalem gedien kon word. Dit was alles bedoel om te voldoen aan die Here se eise volgens die wetboek wat Gilkija in die tempel gekry het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:24 in konteks