Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:13 Die Boodskap (DB)

Hy het die heilige plekke oos van Jerusalem, suid van die Olyfberg, ook laat vernietig. Dit is die heiligdomme wat Salomo, die koning van Israel, nog gebou het. Hulle was bedoel vir:Astarte, die mense van Sidon se veragtelike godin;Kemos, die mense van Moab se veragtelike god;Milkom, die mense van Ammon se afstootlike god.•

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:13 in konteks