Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:12 Die Boodskap (DB)

Hy het ook verskeie altare vernietig. Dit sluit in die altare op die dak van Agas se kamer wat die konings van Juda gebou het en die altare wat Manasse in die twee portale van die tempel gebou het. Hy het die altare laat afbreek waar hulle gestaan het en die rommel in die Kidronspruit laat weggooi.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:12 in konteks