Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 21:8 Die Boodskap (DB)

As die Israeliete alles doen wat Ek vra en optree volgens die wet wat hulle by Moses, my boodskapper, geleer het, sal Ek hulle vir altyd hier in die land laat woon wat Ek vroeër al vir hulle oupas en oumas gegee het.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 21

Kyk 2 Konings 21:8 in konteks